Caravan Cove Gekose Oord

Category: Resort News | Author: Caravan Cove |  Date posted:  | Impressions: 278375   1155

Caravan Cove - Park Rynie, Kwazulu-Natal
Kamp & Leef Gekose Oord

Caravan Cove is ideaal aan die Suidkus van Kwazulu Natal geleë, 5km suid van die vakansiedorp Scottburgh en 70km vanaf Durban. Caravan Cove is ‘n uitsoek vakansiebestemming vir die hele gesin. Dit is letterlik teenaan die kus van die Indiese Oseaan, goed geleë in ongerepte, inheemse subtropiese bos by Rocky Bay. Die oord is ‘n lushof met sy groot skadu bome en bied ‘n groot verskeidenheid van voëlspesies in ‘n veilige, aangename omgewing met ‘n pragtige swem strand as ook rotspoele. Die staanplekke is almal grasbedek en bied ‘n keuse tussen vol son of skadu. Almal het 15amp woonwa-koppelpunte. Die oord bied 5 netjiese, skoon ablusie-geriewe met warm water as ook 2 swembaddens, wasgoed-geriewe, ‘n winkel en ‘n area vir kinders. Ons het ook ‘n groot verskeidenheid van selfsorg-verblyf in 2, 4, 6 en 8-persoon wooneenhede. Ons het slaapgeriewe vir tot 110 persone in ons wooneenhede. Elke woonhuisie het ‘n eie badkamer en goed toegeruste kombuis.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

Caravan Cove
+27 39 976 1215
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form






If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email
10256

COTTAGES FOR RENT AND CAMPING SITES FOR SHORT OR LONG TERM STAY.

Resort | News
The resort is a haven for people yearning for peace and tranquillity and the sea a bonus!!! Abundant birdlife and creatures great and small. We love them all. The resort has 2 large pools in beautiful tropical surroundings, play and braai area and a Laundry on site. Entertainment area with pool tables, table tennis and a dart board. A few steps away it the swimming beach, rock pools in front and before the resort a tidal pool.
Author Caravan Cove
Impressions 308914
2358
Download your FREE digital Camp and Live Guide or Kamp en Leef Gids here!
close [X]

Latest News

Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za